Klassiek
Met: Winand Grundling en Johann Nel
Teks: Erns Grundling
 
Die orrelis Winand Grundling improviseer op die orrel aan die hand van groot nuusgebeure in die geskiedenis, terwyl die stemkunstenaar Johann Nel die teks voordra. Winand put inspirasie uit musiek wat strek van klassiek tot kontemporêr.
 
65 min. • Gesin • Afrikaans