Kontemporêr
Met: Frieda van den Heever en Mauritz Lotz (kitaar)
Teks: Frieda van den Heever
 
Spoorsny, met liedjies, stories en gedigte wat die landskap van lewe en dood en alles tussenin verken, het gehore gaande en is benoem vir ’n Woordtrofee, Fiësta en Kanna as beste kontemporêre musiekproduksie.
 
70 min. • OB • Afrikaans, Engels
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.