Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
'Katrien, die King en die Kween' is ‘n nuwe kabaret uit die pen van Johann Slabbert, saamgestel uit die musiek van David Kramer, met sy skerpsinnige en insigryke lirieke as motief om sosiale kwessies uit te lig. Elzabé Zietsman vertolk die rol van Katrien, en haar pianis en musiekregisseur, Tony Bentel, die rol van Merve. In “Frikkie” maak ons kennis met Katrien, wat vertel van haar droom om ‘n ruk-en-rol ster te word, maar hoe haar huwelik en moeilike lewe haar gedwing het om haar musiekloopbaan prys te gee.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Kabaret / Cabaret
Musiek geskryf deur / Music by: David Kramer
Skrywer / Writer: Johann Slabbert
Musikant / Musician: Elzabé Zietsman, André Schwartz (akteur, sang / actor, vocals)
Pianis / Pianist: Tony Bentel
Verhoogbestuurder / Stage manager: Johann Slabbert
Vervaardiger / Producer: Drama Drama
Tydsduur / Running time: 80 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 10+
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English