Webtickets - Pieces of me

Click here to sell with us!

Pieces of me

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
06-APR-2025 09:30

Pieces of me

Laerskool Van Reedesaal (Hoogstraat) Funded

Laerskool Van Reedesaal (Hoogstraat)
Admission R165.00
Vriende van die KKNK R150.00
Add to Calendar
Drama

MET Bo Petersen en Chris Petersen (klavier) TEKS Bo Petersen REGIE Royston Stoffels

Pieces of Me is ’n hartroerende, persoonlike verhaal oor ’n geskiedenis waaroor daar nie gepraat word nie en wat baie mense saam met hulle dra. ’n Verkenning van familiegeheime, wat nie wyk nie en waarvan ’n eggo in die hede opklink. Dis ’n kragtige verkenning van vrae oor identiteit: “Wie is jy as jy nie meer kan wees wie jy is nie?” “Bo speel verskeie rolle en haar vermoë om net deur haar aksent, ’n kopdoek of nekdoek en handgebare ’n nuwe karakter voor jou oë te word, is verbysterend.” – Maryke Roberts, Litnet

Engels • Geen o.10 • 65 min.