Webtickets - Die Vrou met 27 Kinders

Planning your next event? Click here to list your event now!

Die Vrou met 27 Kinders

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
06-APR-2025 13:00

Die Vrou met 27 Kinders

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R180.00
Vriende van die KKNK R160.00
Add to Calendar
DEBUUT

Drama

MET Petru Wessels TEKS Ludmilla Bollow REGIE Carel Trichardt VERTALING Jopie Koen

Die vrou met 27 kinders vertel die storie van ’n kinderlose egpaar, gegrond op ’n ware lewensverhaal. Die man, ’n beeldhouer, maak elke jaar vir sy vrou ’n baba uit hout. Hy maak uiteindelik vir haar 27 kinders uit hout. Vir haar is hulle nie houtpoppe nie, maar kinders van vlees en bloed. Ná haar man se dood word van sy ander beelde aan die museum op die dorp geskenk. Die verhaal ontvou verder wanneer die museum se werknemers die vrou se “kinders” ook van haar wil wegneem.

Afrikaans • Gesin • 50 min.