Webtickets - Soet water uit die donker put

Planning your next event? Click here to list your event now!

Soet water uit die donker put

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
02-APR-2025 12:30

Soet water uit die donker put

Absa Studio (Banketsaal)

Absa Studio (Banketsaal)
Admission R170.00
Vriende van die KKNK R150.00
Add to Calendar
Soet water uit die donker put

Kontemporêre musiek

MET Koos van der Merwe, Ivan Zimmermann en Anjulie Nock (tjello)

Een digter, een akteur, een tjello, twee kitare. Woorde, stories, gedigte in harmonie. Soet water uit die donker put is Koos van der Merwe en Ivan Zimmermann se debuut saam op die verhoog. ’n Diepsinnige en skertsende blik op hoe alle lentes ná alle winters weer kom. Wat maak die vertoning uniek? Soet water uit die donker put is ’n unieke oudiovisuele vertoning, gebore uit twee skeppende siele se sinergie. Hierdie twee gesoute kunstenaars word vergesel deur die weergalose tjellis Anjulie Nock.

Afrikaans • Gesin • 90 min.