Planning your next event? Click here to list your event now!

Wille-Woele-Weste Storie

Wille-Woele-Weste Storie

Wille-Woele-Weste Storie

10 Aug 2024 18:00

About

Die storie handel oor 'n “cowgirl” (want “koeimeisie” klink te vreemd) wie deur
die warm woestyn van die weste reis, opsoek na die skelm Stinkoog-Vernon, wie
iets baie kosbaar van haar gesteel het – haar naam! Op haar reis, ontmoet sy vele
snaakse karakters; van die liewe-lawwe kroeglaaitie Janus en sy magtige mop, tot
die slinkse Langbeen Lara en haar breinaalde. Die stuk is geskryf met die oog om
beide oud en jonk te vermaak met 'n opwindende verhaal, pittige humor en
asemrowende gevegde soos net “cowboys” kan. Sal ons heldin haar naam
terugkry? Of gaan dit vir altyd aan Stinkoog-Vernon behoort, die man wie 'n
oogstaarkompetisie teen die son gewen het?

More Info

Venue


Wille-Woele-Weste Storie