https://indd.adobe.com/view/24ccce10-27d8-4ca0-b001-ce766e9f00a0" /> https://indd.adobe.com/view/24ccce10-27d8-4ca0-b001-ce766e9f00a0" />

Planning your next event? Click here to list your event now!

ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees 2

ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees 2

ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees 2

19, 20, 21, 22 and 23 August 2024

About

VIER SIMBIOTIES FEES IN DIE WES-KAAP

Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in die Wes-Kaap te ondersteun tydens die tweede streeksfees van twee by die Baxter Pam Golding-teater in Rondebosch vanaf 19 tot 24 Augustus 2024.

Koop 'n dagpas-kaartjie en sien al 5 vertonings vir die prys van een.

Dagprogram
11:00 - 12:00 Vertoning 1
13:00 - 14:30 Vertoning 2
15:30 - 16:30 Vertoning 3
17:30 - 18:30 Vertoning 4
20:00 - 21:00 Vertoning 5

Lees die program hier vir meer besonderhede:

https://indd.adobe.com/view/24ccce10-27d8-4ca0-b001-ce766e9f00a0

Meer oor ATKV-Tienertoneel https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tienertoneel/

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV en kweek al vir sestig jaar ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders.

Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede as moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!

Hierdie projek vind landwyd plaas deur die aanbied van streeksfeeste in Suid-Afrika en spog met ’n nasionale feesfinaal enig in sy soort waar die bestes van die bestes gekroon word.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

September 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 26
 27
 28
 29
 30
 31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…