Planning your next event? Click here to list your event now!

KLINK!

About

KLINK!

Cabernet Cabaret

Kom klink 'n glasie Cabernet en kom proe die verskillende cabaret kultivars van die die lewe.

Elke item wat ontkurk word is 'n verhaal wat onthou en musiek wat jou sintuie mee kan vereenselwig. Klink saam op als wat ons mens maak. Die sagte fluweel van Franse versnitte, die diep komplekse Bordeaux blends, die terggees van Rosé en die donker geheime van die Merlot. Klink is 'n viering van die lewe se veelvuldige kultivars en onverwagse skoonheid. Bespreek nou jou kaartjies vir "Klink" en beleef 'n aand van teater wat soos 'n goeie Cabernet is - onvergeetlik met ondertone wat jou sal by bly. Met Juju Domingo, Marlie Katzke en Lucas Heinen

Geen onder 8's

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…