Planning your next event? Click here to list your event now!

Hessequa Harmonie

Hessequa Harmonie

Hessequa Harmonie

from 17 Sep 2024 09:00

About

Hessequa Harmonie wat van 17 tot 21 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied word is ‘n toeganklike fees van klassieke musiek en kuns vir die hele gesin. Kom beleef plattelandse gasvryheid saam met ‘n keurige program vol musiek uit die boonste rakke, kunsuitstallings, boekbesprekings, toneelkuns, kunswerkswinkels en selfs ‘n swierige dans in die stadsaal op die maat van wals- en polkamusiek deur die Cape Town Tango Ensemble.

More Info

Social

Hessequa Harmonie

17 Sep 2024

Die sesde Hessequa Harmonie word van 19 tot 23 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied. Dit is “Die klein fees met die groot hart”! Ons fokus op klassieke musiek as vertrekpunt met aansluitende woordkuns en teaterervarings. Hierdie is jou kultuurinspuiting vir Erfenismaand. Dis ’n ervaring soos min – dit is netjies verpak, sakpas en die idee is om bykans alles te kan bywoon.

Die program bevat ’n strykorkes, ’n orrel-virtuoos, pianiste van formaat, ’n Bulgaarse akkordeonspeler, vyf operasangers en ’n fluitspeler. Aktrise Antoinette Kellermann, Amanda Strydom, die Charl du Plessis Trio, kuns en nogmaals kuns is hier om u te trakteer.

18 Sep 2024

19 Sep 2024

Hessequa Harmonie wat van 17 tot 23 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied word is ‘n toeganklike fees van klassieke musiek en kuns vir die hele gesin. Kom beleef plattelandse gasvryheid saam met ‘n keurige program vol musiek uit die boonste rakke, kunsuitstallings, boekbesprekings, toneelkuns, kunswerkswinkels en selfs ‘n swierige dans in die stadsaal op die maat van wals- en polkamusiek deur die Cape Town Tango Ensemble.

20 Sep 2024

21 Sep 2024