Click here to view the latest Smart Shopper Deals
‘n Skreeusnaakse tragikomedie waarin niks gebeur nie – twee keer. Die eerste keer opgevoer in Afrikaans. Twee mans wag langs ‘n verlate pad en verwyl die tyd met speletjies, redenasies, en deur hoede uit te ruil. Die geskiedkundige produksie van Beckett se meesterstuk sal jou tot in jou kern roer. Waarvoor wag jy?
Genre: Komedie / Comedy
Regisseur / Director: Dion van Niekerk
Choose your preferred date.