Click here to view the latest Smart Shopper Deals

21

About

Vir meer as 20 jaar is die Suidoosterfees Suid-Afrika se Fees vir almal! Nou is ons mondig, en om dié mylpaal te vier, haal ons uit en wys! Seremoniemeester Marion Holm met verskynings van Sandra Prinsloo en Vinette Ebrahim gaan kersies doodblaas saam met Amanda Strydom, Early B en Jawaahier Petersen. Dié partytjie bring ons beste kunstenaars na die verhoog, en in hierdie goeie geselskap is dié wat deur die jare hul merk op die plaaslike musiektoneel gemaak het nadat hul vaardighede tydens die fees se ontwikkelings-inisiatiewe geslyp is. ’n Partytjie wat jou opnuut gaan laat besef waarom kulturele diversiteit en inklusiwiteit vir die suiwerste skoonheid in die kunste sorg.
Dié partytjie bring ons beste kunstenaars na die verhoog, en in hulle (en jou!) goeie geselskap is dié wat deur die jare hul merk op die plaaslike musiektoneel gemaak het, nadat baie hul vaardighede met deelname aan die fees se ontwikkelingsinisiatiewe geslyp is. ’n Partytjie wat jou opnuut gaan laat besef waarom kulturele diversiteit en inklusiwiteit vir die suiwerste skoonheid in die kunste sorg.

Suidoosterfees has been South Africa’s Festival for all for more than 20 years. To celebrate our special 21-year milestone in 2024, we go the extra mile! Sandra Prinsloo and Vinette Ebrahim will host stars like Amanda Strydom, Early B and Jawaahier Petersen as they blow out the birthday candles. Our best artists, including those who – over many years – have made their mark on the local music scene after honing their skills during the festival’s development projects, will join the celebration. This event reminds us how diversity and inclusivity produce art in its purest form.

Language: Afrikaans, English
Duration: 90 min; no interval

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Artscape, Operahuis, Cape town  Location on Google Maps

Social


21

30 Apr 2024 20:00

R100-R150

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…