Planning your next event? Click here to list your event now!

Ruhan Du Toit vertoning

Ruhan Du Toit vertoning

Ruhan Du Toit vertoning

14 Oct 2023 20:00

About

Ruhan du Toit vertoning ten bate van Cliffie Theron opvolg nasorg fonds word 14 Oktober 2023 om 20:00 te Onrus NG Gemeente Kerksaal gehou.

Cliffie is 13 en ly aan Gorlin-Goltz sindroom, n seldsame sindroom, gekenmerk deur gewasse en kakebeen sists, odontogene keratose en skeletale afwykings, wat chirurgies verwyder moet word asook gereelde opvolg besoeke.

Bestel Kerrie en Rys vir R60 voor Maan, 9 OKT BY 083 859 2874 Beskikbaar Vanaf 18:30 by Kerksaal

Venue

Social


Ruhan Du Toit vertoning