Planning your next event? Click here to list your event now!

Kuns op Straat

Kuns op Straat

About

Verken Stellenbosch se openbare kuns al wandelend met die plaaslike Fairtree-gidse, siende dat kuns in openbare ruimtes deel is van die dorp se ryk belewenis. Dit is nie net beperk tot geboue nie, maar kan deur almal gratis besigtig word danksy die wêreldbekende kunstenaars se werke wat op ons sypaadjies en in ons parke pryk. Met dié begeleide toer kyk jy van naderby en hoor meer oor die agtergrond van die unieke werke waarby mens soms so onbewus verbyjaag. Kom skep behaaglik asem en stap saam. (Slegs aanlyn beskikbaar)

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

November 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 28
 29
 30
 31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1