Planning your next event? Click here to list your event now!

Mutant

About

Mutant is ’n dokumentêr wat ’n intieme blik gee op een van Suid-Afrika se mees uitgesproke en omstrede kunstenaars in sy onstuimige, gevaarlike leefwêreld. Dié rolprent verken die rapper Isaac Mutant se wortels in die geweldgeteisterde Kaapse Vlakte en ook sy huidige omstandighede. Dis die storie van ’n sensitiewe, komplekse en intuïtiewe karakter binne die omgewing van bendes en hip-hop, wat worstel met kwessies van ras, klas, liefde, familie en identiteit.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

October 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3