Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Mothers' Grimm

About

Gouelokkies, Aspoestertjie, Slapende Skone, Bose Koningin, Raponsie en Anansi is almal deel van hierdie verhaal oor grootwordjare. Die dertienjarige Goldi het pas ’n ouer sussie geword en kan dié nuwe omstandighede nie verdra nie. Sy mis haar mamma se stories, want die klein monster en die bose koningin stoot haar die heeltyd weg. Deur haar ma se stories, vertel Goldi haar eie verhale van hoe sy die Prins is wat Raponsie probeer red, tot hoe sy die nare baba Anansi wegjaag.

Goldilocks, Shahrazad, Cinderella, Sleeping Beauty, Evil Queen, Rapunzel, and Anansi all come together in this coming-of-age story. 13-year-old Goldi has just become a big sibling and can’t stand the new status quo. She misses her mother’s stories as that little gremlin and the evil queen keep pushing her away. Through her mother’s stories, Goldi tells her tales from being the Prince trying to rescue Rapunzel to chasing the stupid baby Anansi away.

Rolverdeling / Cast: Carla Classen, Cheraè Halley, Tshego Khutsoane
Skrywer / Writer: Ameera Patel
Regisseur / Director: Jade Bowers
Musikale-regisseur / Musical director: Yogin Sullaphen
Tydsduur / Running time: 60 min

Venue


Mothers' Grimm