Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Tenk

About

1987. ’n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak. Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse tenks deel van die opmars om die Rooi Gevaar te stuit. Dit is van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola. Daar is soldate wat sterf en vermink word. Ander breek onder die spanning. Almal keer terug met wonde in hul gemoed. Dit is Operasie Modulêr. En dit het alles gebeur.

It is 1987. A convoy of military vehicles is making its way to Angola to engage in war. For the first time, South African tanks take part in the march against the red danger. It becomes one of the biggest battles with South African tanks in Angola. Soldiers are maimed and die. Some snap under the tension. Others return with wounded souls. This is Operation Modular. And it happened.

Met Pieter Stoffberg, Charles Smith (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue