Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Jessie, Die Man en Die Maan

Jessie, Die Man en Die Maan

Jessie, Die Man en Die Maan

05 Oct 2022 10:00

About

Jessie, Die Man en die Maan vertel hoe ’n man beide sy vrou en seun aan die maan verloor. Wat begin as ware liefde tussen AB en Jane, ontaard in ‘n huwelik van misbruik en pyn, veral wanneer Jane swanger raak en weens ’n rare kondisie verlam word. Die seuntjie Jessie word met die volmaan gebore. Wanneer hulle een aand weer begin baklei, veroorsaak AB per ongeluk Jane se dood. Dit is die oomblik waarin Jessie ontrafel, en sy soeke na die maan, die plek waar sy ma rus, begin.

Jessie, Die Man en die Maan tells of a young man that loses both his wife and son to the moon. What starts as true love between AB and Jane, turns into a marriage of pain and misuse, specifically when Jane falls pregnant and develops a condition that leaves her paralysed. The boy is born on a full moon. One night when the couple starts arguing, AB accidentally causes Jane’s death. Within that moment, Jessie starts searching for his mother on the moon, the place where she rests.

Debuut / Debut
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Carlo Daniels (AB)
Skrywer / Writer: Kanya Viljoen
Regisseur / Director: Kanya Viljoen
Ontwerpers / Designers: Kanya Viljoen (Stel / Set)
Musiek / Music: Jannous Aukema
Verhoogbestuurder / Stage manager: Amber Fox-Martin
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Unusual Bones.
Moontlik gemaak deur / Enabled by: Jakes Gerwel Stigting / Foundation, Suidoosterfees Jong Sterre, Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) en / and Artscape
Taal / Language: Afrikaans
Ouderdomsbeperking / Age restriction: PG14 Taal, Geweld / Language, Violence
Tydsduur / Running time: 60 min

Venue


Jessie, Die Man en Die Maan