Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Ellie

About

Ellie is die historiese verhaal van Elisabeth Doretea Cloete wie se oorspronklike naam gegee is aan die grond wat nou Springbok genoem word. Sy was nie net ’n Nama-boer nie, maar ook 'n hewige aktivis wat die eerste vroue-optog in die Namakwastreek georganiseer het. As moeder en eggenoot het sy vrou-alleen geveg teen die Britse indringers wat al hoe meer myne en land in en om Namakwaland begin beset het. 'n Roerende drama wat die onderontginde geskiedenis van 'n legende vertel. Lank leef haar storie.

Ellie is the historical story of Elisabeth Doretea Cloete whose original name was given to the area that is now called Springbok. Not only was she a Nama farmer, but also a fierce activist who organised the first women’s march in the Namaqua region. Mother and wife, she fought single-handedly against the British intruders who had already begun occupying the mines and land in and around Namaqualand. A heart-rendering drama reclaiming the history of a legend.

Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Lyntjie Jaars (Ellie), Elton Landrew, Xander America, Warren Louw, Malcom Links, Elton Links, Arno van Zyl, Ayden Links, Kyle Josephs
Skrywer / Writer: Samuel Ruiter
Regisseur / Director: Richie Cloete
Musikale-regisseur / Musical director: Wilbur Links
Ontwerpers / Designers: Marquen Carstens
Verhoogbestuurder / Stage manager: Marquen Carstens
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Marquen Carstens, Richie Cloete
Taal / Language: Afrikaans
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13
Tydsduur / Running time: 45 min

Venue