Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Belinda & Amy

Belinda & Amy

About

Sangsensasie Belinda & Amy

Belinda & Amy is ‘n dinamiese sanggroep wat sowat twee jaar lank sing. Belinda is al lank in die musiekbedryf en het gereeld solovertonings of vertonings met ‘n volle band gehad. Een aand by ‘n Gallery House Song Writers Evening, het Belinda vir Amy hoor sing, en sy het haar gevra om ‘n paar liedjies by elke vertoning te doen. Belinda en Amy is albei sanger-liedjieskrywers en hulle het ook saam begin skryf. “Ons lag altyd as mense ons vra watter genre ons musiek is, en met ons is dit moeilik, maar ons sal sê dis die naaste aan folk rock of adult contemporary en ‘n bietjie blues. Ons sing en skryf in Afrikaans, Engels en Portugees.”

Venue


Belinda & Amy