Click here to view the latest Smart Shopper Deals

180 Minute vir Hoop

180 Minute vir Hoop

About

Geniet 180 minute saam met vier voorste kunstenaars in ‘n besondere venue. Die musiek is opgewek en inspirerend - ‘n keur van hul eie en ook ander gewilde treffers. Bring die hele gesin! Die idee vir die konsert het begin by De Hoop, die statige sandsteen kerkgebou naby Oudtshoorn. Met hoop in hul harte het die platgeslane gemeenskap hul lewens herbou. Vir meer as ‘n eeu lank staan De Hoop as ‘n simbool dat “Die Hoop nie beskaam nie.” Ons nooi u om saam met Alan Ladd, Danie Botha, Jan de Wet en Michael Lindt opnuut die boodskap van De Hoop te ervaar.

Venue


180 Minute vir Hoop