Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Eden in Harmonie

Eden in Harmonie

About

Kooraand saam met verskeie Laerskole en musikante in die Tuinroete vat hande om fondse in te samel vir Carpe Diem Skool.

Kom geniet ‘n aand propvol opwinding met kore en musikante oor die hele Eden wat hande vat om fondse in te samel vir Carpe Diem skool. Ingesluit by u kaartjie is ‘n koppie sop en broodjie. Bring gerus ‘n geldjie saam vir die kontant snoepie. Geen sitplek besprekings. Slegs 300 kaartjies beskikbaar.

More Info

Venue

Social


Eden in Harmonie

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…