Click here to view the latest Smart Shopper Deals

BB 5km Colour Run

BB 5km Colour Run

About

Ons plaaslike trots, Laerskool Bertie Barnard, is net soos ons dorp, besig om vinnig te groei! Om te verseker dat ons ten alle tye die beste kwaliteit opvoeding aan elke leerder bied, het ons asseblief elkeen se ondersteuning nodig. Ons nooi die gemeenskap, belanghebbendes, die met vakansiehuise of enige een met ‘n passie vir kwaliteit onderwys uit om saam met ons hande te vat ten einde geld intesamel om drie nuwe klaskamers vir die skool te laat bou.Kom geniet die pret by ons eerste BB Colour Run!!!

Venue


BB 5km Colour Run

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…