Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Danneline Ramsden: Sonneblomme en potjiekos

Danneline Ramsden: Sonneblomme en potjiekos

Danneline Ramsden: Sonneblomme en potjiekos

Vertoning beskikbaar tot 03 Februarie 2021

About

Die bekende storieverteller Danneline Ramsden nooi jou na haar nuwe vertoning met ’n paar kinkels. Daar is nie 'n grênd verhoog. Ons kuier sommer aan't huis, en geniet haar eg Namakwalandse stories en musiek deur Jean Carlo, Ameen Levy en Whiren Van Niekerk. Ivor Price is die gasheer. 'n Groot bederf van 120 minute in die veiligheid van jou eie huis.

More Info

Venue

Social


Danneline Ramsden: Sonneblomme en potjiekos