Planning your next event? Click here to list your event now!
315 aande, vasgevang agter ’n vleuelklavier. Een van die 2019 Woordfees-juwele “Met Slenterslag Na Sjanghai” gaan oor Emma van Heyn se jaarlange ervaring as ’n nuut aangestelde musikant in ’n splinternuwe hotel in Sjanghai, China.
Op n jeugdige 22, lê die wêreld voor haar, maar hierdie word 'n ontdekkingsreis wat niemand ooit sou verwag het nie, Emma inkluis.
“Ons het hier te doen met ’n uitsonderlike talent. Sy is eenvoudig beswymend op die verhoog!"