Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Op Saterdag 25 Julie kom maak een van Suid Afrika se gewildste sanger en liedjie skrywers ‘n draai op die Bok Radio Biltong Sessies!
Kry jou kaartjie NOU as jy saam met THEUNS JORDAAN wil kuier in die gemak van jou eie huis.
Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Webtickets.
Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!