Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Op Saterdag 18 Julie is dit Tasché se beurt om ‘n solo verskyning te maak op die Bok Radio Biltong Sessies.
Tasché het geen bekendstelling nodig nie - sy het sedert haar eerste oudisie vir THE VOICE SA mense se harte gesteel met haar unieke rasper stem.
Sy was die eerste vroulike kunstenaar en ook die jongste persoon nog wat met hierdie gesogte titel weg gestap het.
Maak seker jy kry jou kaartjie by Webtickets teen slegs R45 per toestel.
Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!