Planning your next event? Click here to list your event now!
Bok Radio bied met trots aan – ‘n Biltong Sessie met Gareth James op Saterdag 4 Julie.
Gareth is bekend vir sy Smokie Tribute vertonings, maar bring ‘n mengelmoes van die grootste Rock groepe na die Jamrock Teater. As jy hou van die musiek van CAT STEVENS, LIVE, OASIS en SMOKIE is hierdie beslis ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie. Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Webtickets.
Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!