Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Boer bied aan - Koos in Kwarantyn

Die Boer bied aan - Koos in Kwarantyn

Die Boer bied aan - Koos in Kwarantyn

20 April - 2 May

About

Die Boer "by die huis" bied aan: Koos in Kwarantyn met Koos Kombuis en Schalk Joubert.

Dis lanklaas dat Koos Kombuis in 'n dolleë kroeg gespeel het, laat staan nog n teater! "Dis eintlik nice...Herinner my aan die dae VOOR Voëlvry! Soos mens kan verwag het hy 'n paar dinge te sê daaroor...en 'n paar nuwe songs.

Hierdie is 'n heerlike kuier en musiekmaak geleentheid tussen twee vriende wat mekaar vir die eerste keer mag sien gedurende die'Virus-saga"

Note: This show was recorded to the standards that you have come to expect from die Boer theatre

More Info

Venue

Social


Die Boer bied aan - Koos in Kwarantyn

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…