Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Sheila is ’n jong transgender-vrou van Stellenbosch wat terugkeer na haar geboortedorp, Kamieskroon in Namakwaland. Sy wil haar onskuld opeis, maar die pastoor met wie sy eens ’n verhouding gehad het, staan in haar pad. Sy begin grawe na haar wortels, maar al wat sy kry, is geraamtes. En wie speel Maria in die Kerskonsert? ’n Ware Griekse tragedie wat Sheila nie kon voorsien het nie.