Planning your next event? Click here to list your event now!
Die MAGNIS Proteafees in samewerking met LegendsMX bied aan ‘n fees vir die hele familie.
Meer as 40 000 spog geteelde proteas op uitstalling sowel as van die grootste name in Afrikaanse musiek en teater vermaak.
Met optredes van ondermeer Bobby van Jaarsveld, Frank Opperman, Ben Kruger, Lani May en nog vele meer!