Lekker Langarm Masker Dans Howick

Bring jou beste masker en kom geniet n lekker aand
van kuier en dans met net die beste musiek saam met jou vriende en familie!

Braai vure beskikbaar vir die wat wil braai.
“Spot prizes” te wen!

Veilige parkering beskikbaar. Twee wagte met honde aan diens.


PERFORMANCE
VENUE
DATE
TIME
PRICE
 
This event occurs in the past. Please search for the event you require in the search box above.