Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Rypmaakkamer

Die Rypmaakkamer

About

NO CELL PHONES, NO PHOTOGRAPHY, NO UNDER 18

The Market Theatre & Lefra Produksies bied DIE RYPMAAKKAMER aan. Dis die herfs van 1944 in die suide van Pole.

Sewe Russiese soldate word deur die Nazis in hegtenis geneem en word nakend in die Rypmaakkamer van ‘n klooster gegooi.

Die voertuie van die Nazi’s vertrek en die sewe soldate word wreed daar gelaat om ‘n baie stadige dood te sterf.

Die verhaal gaan oor die mens se oorlewingstryd wat lei tot moord, sielkundige aftekeling en kannabalisme.

More Info

Venue

Social


Die Rypmaakkamer

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…